Zoekresultaten
Resultaat 21 - 37 (van 37)
Elisabeth Eybers Onderdak
gedigte, november 1962-junie 1967
"Ontheemde Haar man het haar nie sonder rede ontslaan, haar vader het gewag en later doodgegaan, haar kinders volg elkeen sy eie baan, daar is geen tuiste om na terug te gaan. `Vermoedelik vatbaar vir bereddering. Gediplomeerde indelers noteer `die nuweling spartel nog en gaan probeer. Maar sy t haar eie baaierd saamgebring."
Fictie
Afrikaans | 56 pagina's (ePub2, 1,9 MB) | Em. Querido's, Amsterdam | 2013
E-book
Elisabeth Eybers Nuweling
Gedichten.
Non-fictie
Afrikaans | 47 pagina's | Querido, Amsterdam | 1995
Gedrukt boek
Elisabeth Eybers Nuweling
Gedichten.
Non-fictie
Afrikaans | 44 pagina's (ePub2, 2,1 MB) | Em. Querido's, Amsterdam | 2013
E-book
Elisabeth Eybers Noodluik
Gedichten in het Zuidafrikaans.
Non-fictie
Afrikaans | 40 pagina's | Querido, Amsterdam | 1989
Gedrukt boek
Elisabeth Eybers Noodluik
Gedichten in het Zuidafrikaans.
Non-fictie
Afrikaans | 37 pagina's (ePub2, 1 MB) | Em. Querido's, Amsterdam | 2013
E-book
Elisabeth Eybers My radarhart laat niks ontglip
Keuze uit het werk van de Zuid-Afrikaanse dichteres (1915-2007).
Non-fictie
Afrikaans | 79 pagina's | Van Oorschot, Amsterdam | 2013
Gedrukt boek
Elisabeth Eybers Kruis of munt
"Kans Die lot spin wasig op sy rand, denkbeeldig boos of goedgesind, totdat hy wankel na dié kant verkore deur die spelershand wat haarfyn mik op kruis of munt."
Fictie
Afrikaans | 33 pagina's (ePub2, 1 MB) | Em. Querido's, Amsterdam | 2013
E-book
Elisabeth Eybers | Ena Jansen Klinkklaar
Keuze uit het werk van de Zuid-Afrikaanse dichteres, op cd door haar voorgelezen.
Non-fictie
Afrikaans | 79 pagina's | Querido, Amsterdam [etc.] | 2008
Gedrukt boek
Elisabeth Eybers Gedigte 1958-1973
Non-fictie
Afrikaans | 216 pagina's | Querido, Amsterdam | 1978
Gedrukt boek
Elisabeth Eybers Einder
"Einder Eindelik verby die drentelgrens van hul twee eensaamhede haal hy haar, sy hom, weer in en wens verwonderd om nooit af te dwaal: hul dae n herhalende begin n wisseling van vergesigte waar versperring nie bespeur word, alles glim, verrassend skoongewas en klaar. Tog, in n aanval van omsigtigheid ons leer algaande ons perke ken, sê hy herinner hul mekaar aan eindigheid. En sien die einder weer vergly."
Fictie
Afrikaans | 60 pagina's (ePub2, 1,2 MB) | Em. Querido's, Amsterdam | 2013
E-book
Elisabeth Eybers Dryfsand
Gedichten.
Non-fictie
Afrikaans | 42 pagina's | Querido, Amsterdam | 1985
Gedrukt boek
Elisabeth Eybers Dryfsand
Gedichten.
Non-fictie
Afrikaans | 38 pagina's (ePub2, 2 MB) | Em. Querido's, Amsterdam | 2013
E-book
Elisabeth Eybers Bestand
Non-fictie
Afrikaans | 51 pagina's | Querido, Amsterdam | 1982
Gedrukt boek
Elisabeth Eybers Bestand
"Nolens Volens Suid-Afrika, toe ek jou moes verlaat nie om jou domheid maar om eie seer met tongval wat my land van herkoms meld wis ek nog nie dat ek ook as gas sou geld by hierdie fuif waar hulle jóú trakteer op amptelike monomane haat."
Non-fictie
Afrikaans | 47 pagina's (ePub2, 1 MB) | Em. Querido's, Amsterdam | 2013
E-book
Elisabeth Eybers Die ander dors
verse
Afrikaans | 40 pagina's | Constantia, Johannesburg | 1950
Gedrukt boek