Zoekresultaten
Resultaat 21 - 21 (van 21)
Diereverkenners: Tobie die diepseeduiker
AFRIKAANS - Aandag alle avonturiers! Die Diereverkenners-reeks is 'n inspirasie om jou drome na te jaag. Tobie is 'n jong tier wat daarvan droom om die donkerste dieptes van die oseaan te verken. Al wat hy nodig het, is waagmoed, deursettingsvermoe en 'n tuisgemaakte duikboot! Kom saam met Tobie op 'n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte oseaanverkenners. Tobie die diepseeduiker volg op Lola en die singende orgidee in the Diereverkennersreeks. Leeftijd 4+
Afrikaans | LAPA, * | 2021
Gedrukt boek