Zoekresultaten
Resultaat 61 - 80 (van 84)
d' Arbez Die famielie van die siekentrooster, of Die Franse vluchtelinge
'n historiese verhaal uit die 17de eeu
Afrikaans | 178 pagina's | H.A.U.M. v/h J. Dusseau & Co, Kaapstad | 1932
Gedrukt boek
Engela Goedhart
AFRIKAANS - Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goedhart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie! Lees in hierdie reeks van drie boeke oor al Engela se lawwe streke en hoe sy gereeld in die moeilikheid beland - al bedoel sy dit nie! In hierdie boek is Engela oortuig daarvan dat die hoof 'n pruik dra en sy probeer bewys dat sy reg is; sy probeer ook haar vyand, Twan Witvoetjie, uitoorlê en sy is heeltemal uit haar diepte by 'n spa-naweek, maar sy's vasbeslote...
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
E. Tismeer | L.B. Hosking Ek kan lees
Non-fictie
Afrikaans | 78 pagina's | Swets en Zeitlinger, Amsterdam | 1936
E-book
E. Tismeer | L.B. Hosking Ek kan lees
Non-fictie
Afrikaans | 68 pagina's | Swets en Zeitlinger, Amsterdam | 1936
E-book
E. Tismeer | L.B. Hosking Ek kan lees
Non-fictie
Afrikaans | 57 pagina's | Swets en Zeitlinger, Amsterdam | 1939
E-book
Ek is gelukkig
AFRIKAANS - 'n Reeks pragtig geïllustreerde bordboeke wat groot gevoelens verken. Die eenvoudige narratief dra 'n belangrike boodskap in elke boek - hoe dit belangrik is om na ons gevoelens te luister, dit te erken en veilig genoeg te voel om dit uit te druk of met ander te deel. Aan die einde van elke boek is daar 'n praktiese oefening om kleintjies te help om die emosie te hanteer en 'n prettige wiel om uit te druk hoe hulle voel. Bedagsame boodskap en praktiese aktiwiteit in elke boek. Boeiende...
Afrikaans | PanMacMillan, * | 2023
Gedrukt boek
Paul van Loon Dolfie Weerwolfie
Fictie
Afrikaans | 144 pagina's | LAPA Uitgewers, Pretoria | 2020
Gedrukt boek
Die dodelikste donuts in die heelal
AFRIKAANS - Wynand se ma is nou wel 'n superheldin met supersoniese, superheldin tekkies, maar dit beteken niks in hulle kombuis nie. Sy wil sowaar haar aaklige groen muffins vir die skool se jaarlikse koekverkoping bak! Maar Wynand maak 'n ander plan: sjef Sprinkles in New York se beroemde donuts is gratis en hulle versend reg oor die wereld! Wat kan tog fout gaan?
Afrikaans | Human & Rousseau (Pty) Ltd, * | 2024
Gedrukt boek
Diereverkenners: Tobie die diepseeduiker
AFRIKAANS - Aandag alle avonturiers! Die Diereverkenners-reeks is 'n inspirasie om jou drome na te jaag. Tobie is 'n jong tier wat daarvan droom om die donkerste dieptes van die oseaan te verken. Al wat hy nodig het, is waagmoed, deursettingsvermoe en 'n tuisgemaakte duikboot! Kom saam met Tobie op 'n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte oseaanverkenners. Tobie die diepseeduiker volg op Lola en die singende orgidee in the Diereverkennersreeks. Leeftijd 4+
Afrikaans | LAPA, * | 2021
Gedrukt boek
De nieuwe kinderharp
verzameling van kinder-gedichten voor huis en school
Afrikaans | 151 pagina's | 1874
Gedrukt boek
"Dagbreek": hersiene serie Afrikaanse leesboeke
Afrikaans | 134 pagina's | Dusseau, Kaapstad | 1949
Gedrukt boek
Dagboek van 'n dork 1
AFRIKAANS - Nikki Maxwell is nie gewild nie. Eintlik is sy die teenoorgestelde van gewild. Sy's 'n absolute dork! Nikki hoop sy kan vriende by die nuwe skool maak en dat haar dorkdae nou verby is. Maar die lewe is nie so eenvoudig nie. Wanneer sy vir die kunskompetisie inskryf, vind sy uit dat die mislikste meisie in die skool ook nou haar grootste kompetisie is! Wat staan 'n dork te doen? Lees Nikki se dagboek vol drama en dinge en maak reg om die dork in jouself 'n drukkie te gee.
Afrikaans | Human & Rousseau, * | 2025
Gedrukt boek
Daar's ’n towerponie in my bed!
AFRIKAANS - Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander...
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Cowboy Koekemoer
AFRIKAANS - Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met 'n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook 'n splinternuwe storie. Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda; Cowboy Koekemoer van die Klein...
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Philip de Vos Het carnaval der dieren
Vijftien vrolijke en geestige versjes vertellen over allerlei dieren. Prentenboek met grote, zacht ingekleurde etsen en tekst in het Nederlands en Zuid-Afrikaans. Vanaf ca. 5 jaar.
Non-fictie
Afrikaans | Nederlands | 36 pagina's | Lemniscaat, Rotterdam | 1998
Gedrukt boek
Ben gaan skool toe
AFRIKAANS - Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak â«20AC»¦ Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Ben en die boelies
AFRIKAANS - Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer. Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Die baie baie snaakse boek
AFRIKAANS - Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies. Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril. Waarom lag Hiëna die hele tyd? Wat is so verskriklik snaaks? Kom vind self uit in hierdie baie, baie snaakse boek en lag dubbel so hard vir die grappies in die grappieboek wat op die middelste agt bladsye versteek is! Leeftijd 4+
Afrikaans | Pan MacMillan, * | 2021
Gedrukt boek
Babalela Boekpak (4-delig)
AFRIKAANS - Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture! Leeftijd 4+
Afrikaans | LAPA, * | 2023
Gedrukt boek
Babalela 4: Ons kan
AFRIKAANS - Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture! Leeftijd 3+
Afrikaans | LAPA, * | 2023
Gedrukt boek