Zoekresultaten
Resultaat 61 - 80 (van 84)
Op Papa se skouers
AFRIKAANS - Om skool toe te stap saam met Mamma, Gogo en Tata is groot pret. Maar om hoog in die lug op Pappa se skouers te sit, is die HEEL BESTE! Op Pappa se skouers nooi jong lesers uit om saam met 'n seuntjie en sy pa skool toe te stap, waar hulle mekaar groet op 'n baie spesiale manier. Niki Daly het in 2009 'n Molteno-medalje (Goud) ontvang vir sy bydrae tot kinderliteratuur in Suid-Afrika. In 2020 is hy met 'n SALA (South African Literary Award) bekroon vir It's Jamela! Leeftijd 0-4 jaar
Afrikaans | Tafelberg, * | 2021
Gedrukt boek
C. Wilkeshuis Die groot oorstroming
Afrikaans | 64 pagina's | Human & Rousseau, Kaapstad [etc.] | 1970
Gedrukt boek
A.D. Hildebrand Wollie Wasbeer en die nuwe huis
Fictie
Afrikaans | 83 pagina's | Van Schaik, Pretoria | 1969
Gedrukt boek
A.D. Hildebrand Wollie Wasbeer en die skelm otters
Fictie
Afrikaans | 85 pagina's | Van Schaik, Pretoria | 1969
Gedrukt boek
Piet Worm Die verhaal van Jan van Riebeeck
De Oost-Indische Maatschappij zendt Jan van Riebeeck naar Zuid-Afrika om van de Kaap een tussenstation op de route naar Indië te maken, wat in 1652 gebeurt. Prentenboek met op de meeste pagina's een illustratie in kleur of zwart-wit, in een vierkant kader, met daaronder tekst in handschrift. soms ook illustraties in de tekst, of een illustratie over twee pagina's met daaronder tekst. Schutbladen met een kaart van de route naar de Kaap. Achterin het boek een drievoudig uitvouwblad met een illustratie...
Afrikaans | 30 pagina's | Nederlandsche Bank voor Zuid-Afrika, Amsterdam [etc.] | 1952
Gedrukt boek
d' Arbez Die famielie van die siekentrooster, of Die Franse vluchtelinge
'n historiese verhaal uit die 17de eeu
Afrikaans | 178 pagina's | H.A.U.M. v/h J. Dusseau & Co, Kaapstad | 1932
Gedrukt boek
Christiaan Willem Hendrik van der Post Ignaas Prinsloo of volharding bekroon
'n verhaal
Afrikaans | H.A.U.M. v/h J. Dusseau & Co, Kaapstad | 1931
Gedrukt boek
A.G. Visser Uit ons prille jeug
Afrikaans | 56 pagina's | Nasionale Pers, Kaapstad [etc] | 1930
Gedrukt boek
Die Goorgomgaai
AFRIKAANS - ‘n Muis gaan stap deur die donker bos. 'n Vos sien die muis en hy dink aan kos." Loop verder saam met die vindingryke muis deur die donker bos en ontdek wat gebeur wanneer hy 'n vos, 'n uil en 'n honger goorgomgaai raakloop ... Leeftijd 0-4 jaar
Afrikaans | Protea Boekhuis, * | 2020
Gedrukt boek
Monsterpizza
AFRIKAANS - Zia se pa se werk is om pizza af te lewer. Vanaand gaan Zia vir die heel eerste keer saam met hom op sy bromponie ry. Maar as 'n mens pizza aflewer, kan jy vreemde mense ontmoet en baie vreemde dinge kan gebeur! Leeftijd 7+
Afrikaans | LAPA, * | 2019
Gedrukt boek
Kyk voel vat Plaasmaats
AFRIKAANS - Hierdie boek bevat sagsinnige rympies met gepasde teksture waaraan jou baba kan vat en voel. Dit is die ideale manier om jou baba op 'n sensoriese wyse bekend te stel aan plaasdiere.
Afrikaans | Priddy Books, * | 2018
Gedrukt boek
Ink en ander verhale
AFRIKAANS - Ontdek ’n wonderwereld van stories en stemme! Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswereld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink. Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ’n handvol opwindende nuwe stemme. Leeftijd...
Afrikaans | LAPA, * | 2015
Gedrukt boek
Lillie die heksie in die land van die dinosourusse
AFRIKAANS - Hierdie keer doen Lillie 'n heksesprong wat haar miljoene jare terugneem tot in die land van die dinosourusse. Maar – o gedorie! – kleinboet Leon is ook daar! Hoe op aarde het hy daar gekom? Lillie wil hom so gou moontlik terug huis toeneem, maar dan gebeur iets vreesliks: 'n Pterosourus gryp die knapie en vlieg met hom weg! Hoe nou gemaak? Sal Lillie haar boetie betyds uit die vlieende reus se kloue kan bevry? Leeftijd 6-9
Afrikaans | Protea Boekhuis, * | 2015
Gedrukt boek
C. Wilkeshuis Rook en as oor Tristan
Afrikaans | 160 pagina's | J.L. van Schaik, Bpk, Pretoria | 1965
Gedrukt boek
G Smitskamp kom luister! Mammie gaan lees!
Afrikaans | 56 pagina's | HAUM, Kaapstad, Pretoria | 1957
Gedrukt boek
"Dagbreek": hersiene serie Afrikaanse leesboeke
Afrikaans | 134 pagina's | Dusseau, Kaapstad | 1949
Gedrukt boek
d' Arbez Mooi Annie, of die skipbreukelinge
'n historiese verhaal uit die 18de eeu
Afrikaans | 200 pagina's | H.A.U.M. v/h J. Dusseau & Co, Kaapstad | 1948
Gedrukt boek
Rene Pauw Klein Annette wil weet
Afrikaans | 54 pagina's | Nationale Pers Beperk, Kaapstad [etc.] | 1947
Gedrukt boek
P.J. Viljoen Die lewe van Paul Kruger
Afrikaanse bewerking van "Van schaapwachter tot president"
Afrikaans | 144 pagina's | H.A.U.M. v/h Jacques Dusseau & Co, Kaapstad | 1938
Gedrukt boek
P. van der Merwe Erasmus Twee voortrekkertjies
Afrikaans | 151 pagina's | Nasionale Pers, Beperk, Kaapstad [etc.] | 1935
Gedrukt boek