Zoekresultaten
Resultaat 1 - 20 (van 84)
ZOEM! 'n Oerwoud vol dinosourusse
AFRIKAANS - Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het «2019»n spesiale knoppie wat jou na «2019»n ander plek laat ZOEM! In die tweede storie word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na «2019»n tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste ...
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Nationale Jeugdstorm Zangbundel van den Nationale Jeugdstorm
Afrikaans | Nederlands | 107 pagina's | 1943
Gedrukt boek
Nationale Jeugdstorm Zangbundel van den Nationale Jeugdstorm
Afrikaans | Nederlands | 107 pagina's | 1943
E-book
A.D. Hildebrand Wollie Wasbeer en die skelm otters
Fictie
Afrikaans | 85 pagina's | Van Schaik, Pretoria | 1969
Gedrukt boek
A.D. Hildebrand Wollie Wasbeer en die nuwe huis
Fictie
Afrikaans | 83 pagina's | Van Schaik, Pretoria | 1969
Gedrukt boek
Wie skrik vir wortel wolf
AFRIKAANS - Die bekende sprokies Die drie varkies, Rooikappie en Die seun wat Wolf! geskree het word in hierdie beginnerleesboek op hulle kop gekeer. Wortel, die vegetariese wolf is die hoofkarakter in al drie verhale. Hy klop aan om knoffel vir sy sop te leen by drie varkies wat in sy straat intrek. Hy loop Rooikappie in die bos raak net toe gevaar dreig en in Namakwaland help red hy oom Jan se skape uit die kloue van 'n . . . jakkals!
Afrikaans | Tafelberg, * | 2024
Gedrukt boek
Vyf verlore vere
AFRIKAANS - «2019»n Dierbare en verrassende avontuurverhaal deur «2019»n talentvolle jong skrywer! Tydens haar daaglikse stappie ontdek Colette, «2019»n klein hennetjie, die gans, Viviane, se verlore veer en besluit om dit te gaan teruggee.
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Vuil Ferdie modder
AFRIKAANS - Vuil Ferdie: Modder! In hierdie boek beleef Ferdie ook drie skreeusnaakse avonture. Hy moet koes en keer wanneer hy die sokkerspan se nuwe doelwagter is; hy moet skoon bly vir die skoolfotograaf en hy het «2019»n baie spookagtige belewenis wanneer hy by maats oorslaap!
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Maryke Reesink Die vroutjie van Stavoren
Oud-Nederlands volksverhaal opnieuw verteld, waarin een rijke vrouw door haar wens naar het kostbaarste goed ter wereld, haar ondergang tegemoet gaat.
Afrikaans | 32 pagina's | Die kinderpers, Kaapstad | 1970
Gedrukt boek
Paul van Loon Volmaan
Fictie
Afrikaans | 179 pagina's | LAPA Uitgewers, Pretoria | 2020
Gedrukt boek
Die verlore pikkewyn
AFRIKAANS - Hierdie is nog 'n verhaal van Paul, Vlekkie en Rosa, die drie vriende van die boek Paul & Vlekkie wat Protea in 2017 uitgegee het. In hierdie verhaal besoek die drie die dieretuin. Hulle grom vir die tiere, bewonder die meerkatte en kom af op 'n baie oulike klein pikkewyntjie, Piep, wat baie hartseer lyk. Wanneer hulle die volgende dag weer vir Piep kom kuier, is hy skoonveld! Die drie vriende soek oral na hom, en kry later stry. Maar hulle kom gou agter dat hulle hul gestryery moet los...
Afrikaans | Protea Boekhuis, * | 2024
Gedrukt boek
Piet Worm Die verhaal van Jan van Riebeeck
De Oost-Indische Maatschappij zendt Jan van Riebeeck naar Zuid-Afrika om van de Kaap een tussenstation op de route naar Indië te maken, wat in 1652 gebeurt. Prentenboek met op de meeste pagina's een illustratie in kleur of zwart-wit, in een vierkant kader, met daaronder tekst in handschrift. soms ook illustraties in de tekst, of een illustratie over twee pagina's met daaronder tekst. Schutbladen met een kaart van de route naar de Kaap. Achterin het boek een drievoudig uitvouwblad met een illustratie...
Afrikaans | 30 pagina's | Nederlandsche Bank voor Zuid-Afrika, Amsterdam [etc.] | 1952
Gedrukt boek
A.G. Visser Uit ons prille jeug
Afrikaans | 56 pagina's | Nasionale Pers, Kaapstad [etc] | 1930
Gedrukt boek
P. van der Merwe Erasmus Twee voortrekkertjies
Afrikaans | 151 pagina's | Nasionale Pers, Beperk, Kaapstad [etc.] | 1935
Gedrukt boek
Tippie se eerste boek van troeteldiere
AFRIKAANS - In «201C»Tippie se eerste boek oor troeteldiere«201D» is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. Tippie kan kies uit «0149» paar vreemde diere - van ovaalponie wat lief is vir macaroni tot «0149» marmot met «0149» pruik! Tippie en hierdie snaakse diere sal jou kleinding laat skaterlag terwyl hulle leer oor verskillende tipes troetel-diere.
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Tippie se eerste boek van syfers
AFRIKAANS - «201C»Tippie se eerste boek oor syfers«201D» is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats hou «0149» pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl hulle die wêreld van die syfers 1-5 verken.
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Superhelde van die Savanna
AFRIKAANS - Toe «2019»n klein bakoorjakkals deur «2019»n vreeslose, brawe ratel gered word, besluit hy om by hom te bly vir beskerming. Die ratel dink eers glad nie dis oulik nie ... maar dalk het die jakkalsie ook «2019»n paar nuttige vaardighede! «2019»n Prettige en pragtige prenteboek oor vriendskap.
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Suidooster draak
AFRIKAANS - Storm! Storm! Reen ploeps teen die venster, wind pluk-pluk aan die deur. "Kom ons gaan jag Suidoosterdrake," sê Oupa. 'Pasop, drake. Hier kom ons!' Oupa en sy kleinkind gaan op 'n wilde en wonderlike avontuur af strand toe tydens 'n storm. Daar vind hulle draakvoetspore, draakjuwele en selfs 'n draakbaba, maar wat sal gebeur as hulle die rêrige Suidoosterdraak vind?
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
d' Arbez Die stryd om reg
'n verhaal uit die dae van goewerneur Willem Adriaan van der Stel
Afrikaans | 148 pagina's | H.A.U.M. v/h J. Dusseau & Co, Kaapstad | 1932
Gedrukt boek