Zoekresultaten
Resultaat 1 - 4 (van 4)
Storiekaros
AFRIKAANS - Hierdie bundel stories is «2018»n karos waarmee jy jou kind opnuut kan koester. Daarmee saam kom die genadegawe om waarlik mekaar se harte te hoor. Om dit reg te kry het jy nie geld of goed nodig nie. Al wat nodig is, is om vir slegs 20 minute elke aand sonder die selfoon, TV en al die 1001 dinge wat jou aandag deur die dag opeis vir jou kind «2018»n storie te lees. Die sleutel tot behoorlike lees- en taalvaardigheid begin lank voor gr. R. By iets eenvoudig soos «2018»n slaaptydstorie...
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Ek is gelukkig
AFRIKAANS - 'n Reeks pragtig geïllustreerde bordboeke wat groot gevoelens verken. Die eenvoudige narratief dra 'n belangrike boodskap in elke boek - hoe dit belangrik is om na ons gevoelens te luister, dit te erken en veilig genoeg te voel om dit uit te druk of met ander te deel. Aan die einde van elke boek is daar 'n praktiese oefening om kleintjies te help om die emosie te hanteer en 'n prettige wiel om uit te druk hoe hulle voel. Bedagsame boodskap en praktiese aktiwiteit in elke boek. Boeiende...
Afrikaans | PanMacMillan, * | 2023
Gedrukt boek
Op Papa se skouers
AFRIKAANS - Om skool toe te stap saam met Mamma, Gogo en Tata is groot pret. Maar om hoog in die lug op Pappa se skouers te sit, is die HEEL BESTE! Op Pappa se skouers nooi jong lesers uit om saam met 'n seuntjie en sy pa skool toe te stap, waar hulle mekaar groet op 'n baie spesiale manier. Niki Daly het in 2009 'n Molteno-medalje (Goud) ontvang vir sy bydrae tot kinderliteratuur in Suid-Afrika. In 2020 is hy met 'n SALA (South African Literary Award) bekroon vir It's Jamela! Leeftijd 0-4 jaar
Afrikaans | Tafelberg, * | 2021
Gedrukt boek
Die Goorgomgaai
AFRIKAANS - ‘n Muis gaan stap deur die donker bos. 'n Vos sien die muis en hy dink aan kos." Loop verder saam met die vindingryke muis deur die donker bos en ontdek wat gebeur wanneer hy 'n vos, 'n uil en 'n honger goorgomgaai raakloop ... Leeftijd 0-4 jaar
Afrikaans | Protea Boekhuis, * | 2020
Gedrukt boek