Zoekresultaten voor: Boek
Resultaat 1 - 5 (van 5)
Die groot baba boek
AFRIKAANS - Alle babas is op hul eie manier vir hulle mammas onweerstaanbaar en oulik - of dit nou dierebabatjies of mensbabatjies is. Die vrolike verkenning van allerhande pasgebore diertjies kan 'n heerlike gesprek oor gesinsuitbreiding uitlok. Ook die perfekte geskenk vir iemand wat pas 'n boetie of sussie ryker geword het!
Afrikaans | Protea Boekhuis, * | 2024
Gedrukt boek
Tippie se eerste boek van troeteldiere
AFRIKAANS - In «201C»Tippie se eerste boek oor troeteldiere«201D» is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. Tippie kan kies uit «0149» paar vreemde diere - van ovaalponie wat lief is vir macaroni tot «0149» marmot met «0149» pruik! Tippie en hierdie snaakse diere sal jou kleinding laat skaterlag terwyl hulle leer oor verskillende tipes troetel-diere.
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Tippie se eerste boek van syfers
AFRIKAANS - «201C»Tippie se eerste boek oor syfers«201D» is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats hou «0149» pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl hulle die wêreld van die syfers 1-5 verken.
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Die baie baie snaakse boek
AFRIKAANS - Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies. Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril. Waarom lag Hiëna die hele tyd? Wat is so verskriklik snaaks? Kom vind self uit in hierdie baie, baie snaakse boek en lag dubbel so hard vir die grappies in die grappieboek wat op die middelste agt bladsye versteek is! Leeftijd 4+
Afrikaans | Pan MacMillan, * | 2021
Gedrukt boek
Die vier Evangelies en die boek van die Psalms
Afrikaans | Britse en Buitenlandse Bybelgenootskap, Kaapstad | 1929
Gedrukt boek